Hierdie Skoen Gaan Pas (with Brendan Peyper)

4 views

Lyrics

Dis soos 'n suikersoet soen in die more
 Droom verlore
 'n Wonder bo wonder
 Werk soos die hitte van die somer
 Warmer as warm
 Ek smelt in jou hande
 Die nommer 1 wat ek sien
 Jy weet jy is meer as 'n 10
 Ek weet ek sal jou nooit kan verdien
 Dis net kwessie van tyd
 Dan gaan ek jou date
 Oho o ho want 'n girl soos jy
 Oho o ho is te goed vir my
 Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
 Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf
 Oho o ho want 'n girl soos jy
 Oho o ho is soos goud vir my
 Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
 Hierdie skoen gaan pas
 Trek hom aan
 Trek hom aan
 Jy maak golwe op die water
 En jy trek my nader
 Hoor jy my hartklop
 Tik hier soos 'n tydbom
 Draai my om jou pinkie
 Om en om op die dansvloer
 Ek dink dis tyd dat ons soen
 Ek het nou alles gedoen
 Ja girl jy weet dis vir ons bedoel
 Dis net 'n kwessie van tyd
 Dan gaan ons twee date
 Oho o ho want 'n girl soos jy
 Oho o ho is te goed vir my
 Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
 Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf
 Oho o ho want 'n girl soos jy
 Oho o ho is soos goud vir my
 Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
 Hierdie skoen gaan pas
 Trek hom aan
 Trek hom aan
 Jy weet ek kan nie sonder jou
 Ek kan nie sonder jou nie

Audio Features

Song Details

Duration
03:02
Key
9
Tempo
166 BPM

Share

More Songs by Ray Dylan'

Similar Songs