Vat Aan My

Lyrics

Jy weet jy spin my rond
 Kleure oor die grond
 Weet jy spin my rond en jy doen dit en jy doen dit en jy weet dit
 Jy is heuning in my mond
 Jy't my so gewond,
 heuning in my mond en ek proe dit en ek proe dit en jy weet dit
 Dit bever in die vloer rang, teen die mure om my
 En kraak in die bloed deur my aare
 Kom en vat aan my want ek weet jy wil
 Sit jou lyf teen my want ek weet jy wil
 Mond teen mond, trek my af teen die grond
 Los niks oor op my lyf nie
 Net jy, vat aan my
 Sê jy wil, sit jou lyf teen my want jy weet ek wil
 Mond teen mond, trek my af teen die grond
 Jy's die een en ek's joune
 Net jy, vat aan my
 Jy weet net wat ek wil hê, jy maak my stil
 Weet net wat ek wil, en jy doen dit en jy doen dit, en ek voel dit
 Jy speel ritme in my bors, noote in my los,
 ritme in my bors en ek voel dit en ek voel dit en jy weet dit
 Dit bever in die vloer rang, teen die mure om my
 En kraak in die bloed deur my aare
 Kom en vat aan my want ek weet jy wil
 Sit jou lyf teen my want ek weet jy wil
 Mond teen mond, trek my af teen die grond
 Los niks oor op my lyf nie
 Net jy, vat aan my
 Sê jy wil, sit jou lyf teen my want jy weet ek wil
 Mond teen mond, trek my af teen die grond
 Jy's die een en ek's joune
 Net jy
 Daar is geen plek om te vlug nie
 Jy het jou vingers om my
 En ek kan nie langer wag nie
 Kom net, kom vat aan my
 Kom net, kom vat aan my
 Want ek weet jy wil
 Sit jou lyf teen my want ek weet jy wil
 Mond teen mond, trek my af teen die grond
 Los niks oor op my lyf nie
 Net jy, vat aan my
 Sê jy wil, sit jou lyf teen my want ek weet jy wil
 Mond teen mond, trek my af teen die grond
 Jy's die een en ek's joune
 Net jy, vat aan my
 

Audio Features

Song Details

Duration
03:37
Key
7
Tempo
102 BPM

Share

More Songs by Brendan Peyper

Albums by Brendan Peyper

Similar Songs