Dan Val Ek Oor My Tong

4 views

Lyrics

Woord vir woord slaan ek elke akoord
 As ek sit en skryf oor jou mond jou lyf
 En alles van jou laat my wêreld stilstaan, stilstaan
 Jy is 'n harte-dief ek het jou baie lief
 Wil heeldag oor jou sing, Nutella vir jou bring
 Maar elke keer as ek jou sien raak ek deurmekaar, deurmekaar
 Dan val ek oor my tong
 Ek draai my woorde om
 As ek kyk in jou oë
 Waar ek myself verloor
 Ver of my van my sin in my gedagtes
 Dan val ek oor my tong
 As jy net nader kom
 Begin my kop te draai
 My woorde weg gewaai
 Dis asof ek nie kan help
 Ek's smoorverlief op jou
 Jy's mooier as die see, die kleer wat het ons gee
 Jy blink net soos die son, ver oor die horison
 Daar's net te veel wat ek vir jou wil sê, vir jou wil sê
 Dan val ek oor my tong
 Ek draai my woorde om
 As ek kyk in jou oë
 Waar ek myself verloor
 Ver of my van my sin in my gedagtes
 Dan val ek oor my tong
 As jy net nader kom
 Begin my kop te draai
 My woorde weg gewaai
 Dis asof ek nie kan help
 Ek's smoorverlief op jou
 Ek eer die dag sal kom, waar jy voor my sal staan
 En ek vir jou kan sê
 Ek's lief vir jou
 Dan val ek oor my tong
 Ek draai my woorde om
 As ek kyk in jou oë
 Waar ek myself verloor
 Ver of my van my sin in my gedagtes
 Dan val ek oor my tong
 As jy net nader kom
 Begin my kop te draai
 My woorde weg gewaai
 Dis asof ek nie kan help
 Ek's smoorverlief op jou
 Smoorverlief op jou
 

Audio Features

Song Details

Duration
03:30
Key
11
Tempo
107 BPM

Share

More Songs by Brendan Peyper

Albums by Brendan Peyper

Similar Songs