Voshaarnooi

Lyrics

Bantam hom so,
 En flennie die snare.
 Ek is verlief op die kind.
 Die son slaan vuur uit die sweetvoshare.
 Ek is verlief op die kind.
 Hoor jy meisie met die sweetvoshare.
 Verstaan jy die praat
 Van die ramkie snare?
 Ek is verlief op jou kind.
 Lappa lei vir Bella koud,
 In Waboomskloof se geel bossies.
 Lappa maak vir Bella stout,
 Met Hanepoot se natrossies.
 Donkerrooi die wingerdblaar
 En warmrooi die mond van haar.
 My hart, blom wit vir die voshaarnooi.
 Pluk heide van, die rooiste rooi.
 Vir hierdie einste voshaarnooi.
 Bellabint my meisiekind,
 Dis hartblom wit, dis heiderooi.
 En Bellabint my meisiekind,
 Dis hartblom wit, dis heiderooi.
 Vir jou my voshaar meisiekind.
 Hoor jy meisie met die sweetvoshare?
 Verstaan jy die praat
 Van die ramkie snare?
 Ek is verlief op jou kind.
 Ek is verlief op jou kind.

Audio Features

Song Details

Duration
02:49
Tempo
96 BPM

Share

More Songs by Ike Moriz

Albums by Ike Moriz

Similar Songs